RLM/DTIS/0070 /2026/27
Open
eTenders
Appointment of a service provider for the provision of drinking water quality monitoring programme in the Rustenburg jurisdiction for a period of three (3) years
Industry: Category review required
— Category review required
No successful full-original AI principal category evidence.
Source industry: Services: Professional
Issuer
Rustenburg Local Municipality
Type
Request for Quotation
Closing Date
04 Dec 2026 10:00 SAST
Published 02 Nov 2026
Tender Description
PAGE 10
RUSTENBURG HERALD
30 OCTOBER 2026
Geliefde
sakeman oorlede
Bernd Grunwald (1952/01/31 - 2026/10/20),
geliefde eggenoot, pa, skoonpa, oupa,
oupagrootjie en beste vriend het op 20
Oktober 2026 sy laaste rondte op die baan
van die lewe gehardloop en die wenstreep
van oorwinning behaal. Hy sal onthou word
as ‘n besonderse besigheidsfiguur van
“Grunwalds Car & Truck Services” met ‘n
passie vir sy beroep en medemens. Sy passie
vir die natuur en gesin was sy hartklop. Almal
sal hom onthou as ‘n pilaar, geliefde en
resultaatgefokusde mens wat sy beste gegee
het in alles wat hy aangepak het. Die familie
bedank almal opreg vir die ondersteuning,
gebede, seënwense en liefde gedurende
hierdie tyd van hartseer. Ons groet hom op
Vrydag, 30 Oktober om 10:00 vanuit die
NG Kerk Proteapark, Witstinkhoutlaan 25,
Rustenburg. Vir meer navrae skakel Cobus
081 379 8919 of Wilna 074 200 2687 by
Econo Begrafnisdienste. ‘n Diens met liefde
en waardigheid deur Econo Begrafnis- en
Verassingsdienste. (238972)
Ons onthou met liefde wyle
Sussa Ferrar (68), wat op 21
Oktober 2026 oorlede is. Ons
groet haar op Donderdag, 29
Oktober om 11:00 vanuit die
Kapel by Sonskyn Aftreeoord (langs Toledo Spur). Vir
meer navrae skakel Cobus
081 379 8919 of Wilna
074 200 2687 by Econo
Begrafnisdienste. ‘n Diens
met liefde en waardigheid
deur Econo Begrafnis- en
Verassingsdienste. (238972)
Ons onthou met liefde wyle
Johan Knoesen (71), wat op
20 Oktober 2026 oorlede is.
Ons groet hom op Vrydag,
30 Oktober om 11:00 vanuit
sy woonhuis in Wildevylaan,
Rustenburg. Vir meer navrae
skakel Cobus 081 379 8919 of
Wilna 074 200 2687 by Econo
Begrafnisdienste. ‘n Diens
met liefde en waardigheid
deur Econo Begrafnis- en
Verassingsdienste. (238972)
Ons onthou met liefde wyle
Johan Schoeman (58), wat op
23 Oktober 2026 oorlede is.
Ons het hom op Woensdag,
28 Oktober om 11:00 vanuit
die Kapel by Sonskyn Aftreeoord (langs Toledo Spur)
gegroet. Vir meer navrae
skakel Cobus 081 379 8919 of
Wilna 074 200 2687 by Econ...
Manage this tender with your team
Track deadlines, assign tasks, and draft your bid response — all in TenderOps.